| |
|
|
|
| |
ACVV
Takkantoor 023 626 3097, Truterstraat 44, Robertson |
|
|
|
Voorkomende en ontwikkelingsgerigte
maatskaplike werk aan kinders en gesinne |
|
|
|
|
|
|
|
Statutêre dienste |
|
|
|
|
|
|
|
Voedingsprogramme |
| |
|
|
Ondersteun
sopkombuise insamewerking met Robertson Faith Based Alliance
en verskaf nood voedsel pakkies aan huishoudings waar kinders
behoefte het. |
|
|
|
|
|
|
|
2de Handse
klerewinkels |
| |
|
|
Afsetpunte
in die McGregor en Le Chasseur gebiede en ook by Truterstraat
44 by die hoofkantoor. Klere word teen minimale koste aan
behoeftige kliënte verkoop. |
| |
|
|
|
| |
|
|
|
|
| |
|
 |
|
Naskoolsorg |
| |
|
|
+/-
40 kinders van ouderdom 6 – 13 woon van Maandag
tot Vrydag die naskool by. Middagetes word verskaf. |
|
|
|
|
|
 |
|
Grd R klas in landelike
gebiede |
| |
|
|
+/-
35 leerlinge van omliggende plase woon die Sonstraal
Grd R skool by waar hulle voorberei word vir Graad 1.
Hierdie skool is geregistreer by die Dept van Onderwys.
|
|
|
|
|
|
 |
|
Speelskool vir gestremde
kinders |
| |
|
|
15
gestremde kinders word daagliks per bus opgelaai en
na die skool gebring by Truterstr 44. Vir baie van hierdie
kinders is dit die enigste stimulasie wat hulle kry. |
| |
|
|
|
|
 |
|
Lewensvaardighede |
| |
|
|
Voorligting
omtrent Dwelms en Alkohol misbruik en algemene vaardighede
soos bv Goeie maniere en etiket. |
| |
|
|
|
| |
 |
|
Tienergespreksgroepe |
|
|
|
Leerlinge
by verskillende plaasskole word voorberei op die grootmenswêreld
met programme soos “Ken jou Liggaam”. |
|
|
|

|