Bejaardesorg
   
  Maatskaplike Dienste
   
  Kinder- en Jeugsorg
     
  Jakaranda Dienssentrum
     
  Gemeenskaps projekte
 
     
  Bestuur biblioteek in Nkqubela
     
  Bied vakansie programme aan
    Voorligting rondom jou selfbeeld, Poppekas, videos en speletjies
   
  Fetale Alkohol Voorkomingsprogram
   
  Voorkoming van kindermolestering
     
  MIV/VIGS voorkomingsprojek
 
     
 
Die ACVV se dienste het ten doel om kwesbare
kinders, gestremdes, gesinne en bejaardes te beskerm
 
 
Gehaltediens word gelewer ongeag ras, kultuur, geslag of geloofsoortuiging.
     
Die ACVV is voortdurend besig met transformasie en ontwikkeling 
     
Die ACVV neem aktief deel aan die formulering en implementering van nuwe wetgewing en staatsbeleid.